US9749BR Saad Informasie


Kenmerk


Kenmerke
Witmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
65 - 75 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
115 - 120 dae
Gereed vir kuilvoer 95 - 105 dae
Planthoogte 2.4 - 2.7 m
Koppe per plant 1.5
Staanvermoë 1.5
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte3
Wit en Bruin Roes2
Grysblaarvlek2.5
Fusarium2.5
Diplodia2.5
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Goed
Pitgrootte Medium
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium vinnig
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)25000 - 45000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)45000 - 50000
Besproeiing (>1200mm)50000 - 60000
Kuilvoer- Besproeiing60000 - 70000
Bestuiwigs periode 7 - 9 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede en - Kuilvoer
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

* Roundup Ready II en YieldGard II is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC

rr2 yg2

US9749BR

  • Medium-groeilengte
  • Stapelgeen baster
  • Geskik vir alle areas
  • Droog medium-vinnig af
  • Beste Kuilvoer kultivar in die United Seeds produkreeks
US9749BR