Geelmielies


Leer meer Right arrow
View Geelmielies

Witmielies


Leer meer Right arrow
View Witmielies

Sojabone


Leer meer Right arrow
View Sojabone

Algemene Inligting


Saadbehandeling

  1. Geen saadmaatskappy kan aanspreeklikheid vir saadkwaliteit neem, indien die saadbehandeling nie deur die saadmaatskappy self, of deur 'n geregistreerde chemiese maatskappy, wat goedgekeurde chemiese middels en toerusting gebruik, gedoen word nie.

  2. Sommige chemiese middels kan wel die ontkieming beïnvloed en produsente moet weet watter negatiewe effekte die spesifieke middel op die ontkieming het,hetsy onmiddelik of indien dit vir langer periodes geberg moet word.

Kontak Ons


Produkvoorkeur