Geelmielies


Leer meer Right arrow
View Geelmielies

Witmielies


Leer meer Right arrow
View Witmielies

Sojabone


Leer meer Right arrow
View Sojabone

Algemene Inligting


Makro-voedingselemente by mielies

Bepaal dié tekorte só
Stikstof (N)
  • Tekorte by jong plante gaan gewoonlik gepaard met bleek liggeel-groen voorkomste
  • In ouer plante kom ‘n omgekeerde kenmerkende vergeelde V-vorm op die blare voor
  • Die Kop toon ‘n kenmerkende pitlose skerp punt
Fosfaat (P)
  • Waar fosfaat baie laag in die grond is, ontwikkel die blare en veral die rand van die blaar ‘n kenmerkende pers kleur.
  • P-tekort word meestal op jonger plante waargeneem
  • Koue versuiptoestande kan ook pers kleur aan blare gee bekend as antosianien opbouing
Kalium (K)
  • Kalium tekorte word in volwasse plante deur dun vergeelde rande van die blare aangedui. Die rande sterf soms af.
  • K-tekortsimptome kom gewoonlik op die onderste blare voor.
  • Pitte op die boonste deel van die kop word swak gevul en lyk verkrimp
Magnesium (Mg)
  • Magnesium tekorte veroorsaak gewoonlik liggeel strepe op die onderste blare wat later as ‘n krale-effek vertoon met ronde, dooie kolle
  • Mg-tekorte kom gewoonlik op suurder gronde voor.
  • ‘n Hoë kallium inhoud van die grond kan ‘n mg-tekort in die plant induseer wat as liggroen strepe op die blaar vertoon
Swael (Mg)
  • ‘n Swaeltekort vertoon gewoonlik as ligte vergeling van die blare by jong plante
Nitrogen (N)
  • Young plants deficient in nitrogen usually appear light yellow-green.
  • In older plants., a yellowish upside-down V is characteristic of a nitrogen deficiency.
  • The cob is typically not full of kernels, resulting in a sharp end.

Kontak Ons


Produkvoorkeur