Opsie 1A - Landgrootte bo 800 m
Afhangend van die opsie wat hierbo gekies is, moet jou toevlugsarea op die volgende maniere geplant word:
Ondersoek gereeld jou Bt-aanplantings; as daar meer as 10%-stronkboorderskade is, kontak jou saadverteenwoordiger onmiddellik.

Bayer Maize Guide 2022