US9727 Saad Informasie


Konvensioneel


Kenmerke
Witmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
65 - 75 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
125 - 135 dae
Gereed vir kuilvoer 95 - 105 dae
Planthoogte 1.95 - 2.6 m
Koppe per plant 1.4
Staanvermoë 1.5
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2.5
Wit en Bruin Roes2
Grysblaarvlek3
Fusarium2
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Goed
Pitgrootte Medium groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)15000 - 25000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)25000 - 40000
Besproeiing (>1200mm)40000 - 50000
Bestuiwigs periode 10 - 12 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

US9727

  • Wit konvensioneel meerkoppige baster
  • Medium-groeilengte
  • Hoë potensiaal baster
  • Goed presteer in verskeie proewe
  • Geskik vir alle areas
  • Goeie siekte verdraagsaamheid
  • Droog medium vinnig af
  • Goeie staanvermoë
US9727