US 9688 BR Eksp Saad Informasie


Kenmerk


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
62 - 80 dae
Fisiologies ryp
120 - 135 dae
Gereed vir kuilvoer 100 - 110 dae
Planthoogte 2.3 - 2.5 m
Koppe per plant 1.3
Staanvermoë 1
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte1.8
Wit en Bruin Roes1.8
Grysblaarvlek1.8
Fusarium2
Diplodia2.2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Medium groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Vinnig
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)18000 - 40000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)40000 - 55000
Besproeiing (>1200mm)55000 - 70000
Kuilvoer- Besproeiing65000 - 70000
Bestuiwigs periode 6 - 8 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

* Roundup Ready II en YieldGard II is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC

rr2 yg2

US 9688 BR Eksp

US 9688 BR Eksp