US 9686 R Saad Informasie


Kenmerk


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
60 - 70 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
110 - 120 dae
Gereed vir kuilvoer 90 - 100 dae
Planthoogte 2.4 - 2.6 m
Koppe per plant 1.4
Staanvermoë 1
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte1.8
Wit en Bruin Roes2
Grysblaarvlek2
Fusarium2
Diplodia1.8
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Medium
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)18000 - 35000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)35000 - 55000
Besproeiing (>1200mm)55000 - 65000
Kuilvoer- Besproeiing65000 - 70000
Bestuiwigs periode 6 - 8 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

* Roundup Ready II en YieldGard II is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC

rr2

US 9686 R

  • Medium-vinnige baster -geskikte toevlugmielie vir US 9692 BR
  • Hoë opbrengspotensiaal (2 de in 2022 proef by Chrissiesmeer met 'n opbrengs van 12.02 ton/ha)
  • Geskik vir alle areas en besproeiing.
  • Goeie siekte weerstand
  • Droog vinnig af
US 9686 R