US 9684 BR Saad Informasie


Kenmerk


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
65 - 75 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
115 - 125 dae
Gereed vir kuilvoer 95 - 105 dae
Planthoogte 2.3 - 2.6 m
Koppe per plant 1.4
Staanvermoë 1
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2
Wit en Bruin Roes2
Grysblaarvlek3.5
Fusarium2
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Medium
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)18000 - 35000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)35000 - 55000
Besproeiing (>1200mm)55000 - 65000
Kuilvoer- Besproeiing65000 - 70000
Bestuiwigs periode 6 - 8 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

* Roundup Ready II en YieldGard II is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC

rr2 yg2

US 9684 BR

  • Medium groeilengte Stapelgeen baster geskik vir alle areas
  • Goeie siekte weerstand
  • Droog vinnig af
  • Goeie staanvermoë
  • Baie goed presteer afgelope 3 jaar oor wye gebied
  • Bestendige opbrengs
  • Baie goed vir kuilvoer
US 9684 BR