US 9682 R Saad Informasie


Kenmerk


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
60 - 70 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
110 - 120 dae
Gereed vir kuilvoer 90 - 100 dae
Planthoogte 2.3 - 2.5 m
Koppe per plant 1.4
Staanvermoë 1
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2
Wit en Bruin Roes2
Grysblaarvlek3.5
Fusarium2
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Medium
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)18000 - 35000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)35000 - 50000
Besproeiing (>1200mm)50000 - 75000
Kuilvoer- Besproeiing60000 - 75000
Bestuiwigs periode 6 - 8 dae
Gebied aanbeveel
Oos
Sentraal
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

* Roundup Ready II en YieldGard II is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC

rr2

US 9682 R

  • Meerkopige baster vir Sentrale / Oostelike area
  • Kort seisoen baster
  • Droog vinning af
  • Gebruik as toevlug vir US 9684 BR
US 9682 R