US 9650 Saad Informasie


Konvensioneel


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
60 - 70 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
110 - 120 dae
Gereed vir kuilvoer 100 - 115 dae
Planthoogte 2.25 - 2.6 m
Koppe per plant 1.5
Staanvermoë 0.5
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2
Wit en Bruin Roes1.5
Grysblaarvlek2.5
Fusarium2
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)25000 - 45000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)45000 - 55000
Besproeiing (>1200mm)55000 - 70000
Kuilvoer- Besproeiing55000 - 70000
Bestuiwigs periode 9 - 10 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

US 9650

  • Meerkoppige baster wat geskik is vir alle gebiede en besproeiing
  • Uitstekende staanvermoë
  • Goeie Siekte weerstand
  • Groot kop met medium groot pitte
  • Kan teen hoër stand geplant word
US 9650