US 9614 Saad Informasie


Konvensioneel


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
58 - 68 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
108 - 118 dae
Gereed vir kuilvoer 100 - 110 dae
Planthoogte 2.25 - 2.6 m
Koppe per plant 1.6
Staanvermoë 0.5
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2.5
Wit en Bruin Roes1
Grysblaarvlek2
Fusarium2
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Medium
Plantestand/Ha
Dry land (450mm - 750mm)20000 - 40000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)40000 - 50000
Besproeiing (>1200mm)55000 - 60000
Kuilvoer- Besproeiing60000 - 70000
Bestuiwigs periode 9 - 10 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

US 9614

  • Baie bestendige meerkoppige baster wat geskik is vir alle gebiede en besproeiing
  • Baie goeie staanvermoë.
  • Goeie siekte weerstand.
  • Groot kop met medium groot pitte
  • Kan teen hoër stand geplant word - sien Plante per Hektaar
US 9614