US 9610 Saad Informasie


Konvensioneel


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
55 - 65 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
105 - 115 dae
Gereed vir kuilvoer 95 - 110 dae
Planthoogte 2 - 2.5 m
Koppe per plant 2
Staanvermoë 1.5
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2.5
Wit en Bruin Roes1
Grysblaarvlek2
Fusarium3
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Baie goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Medium groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Vinnig
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)18000 - 30000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)30000 - 45000
Besproeiing (>1200mm)45000 - 55000
Kuilvoer- Besproeiing60000 - 70000
Bestuiwigs periode 9 - 10 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

US 9610

  • 12 jaar op die mark nog steeds een van die gewildste konvensionele basters.
  • Die aanpasbaarheid van die baster om te presteer onder veral droogte toestande maak dit ‘n gewilde keuse.
  • Dit word ook gebruik vir besproeiing waar daar voldoende tyd is vir opvolg gewas (medium groei periode)
US 9610