US 9506 Saad Informasie


Konvensioneel


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
50 - 58 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
100 - 108 dae
Gereed vir kuilvoer 85 - 100 dae
Planthoogte 2 - 2.5 m
Koppe per plant 1.25
Staanvermoë 1
Spruite Medium
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2.5
Wit en Bruin Roes1
Grysblaarvlek2.5
Fusarium2
Diplodia1
Noordelike blaarskroei2.5
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Goed
Pitgrootte Medium groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Hard
Afdroging Vinnig
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)25000 - 40000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)40000 - 60000
Besproeiing (>1200mm)70000 - 100000
Kuilvoer- Besproeiing70000 - 100000
Bestuiwigs periode 6 - 8 dae
Gebied aanbeveel
Sentrale en Oostelik areas
Medium tot hoë reënval
Laat aanplanting

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

US 9506

  • Vinnige konvensionele baster wat geskik is vir Sentraal en Oostelik areas en besproeiing
  • Goeie siekte verdraagsaamheid
  • Droog vinnig af
  • Stroop maklik
  • Uitstekend presteer in Delmas onder droëland aanplantings
US 9506