US Sahara Saad Informasie


Konvensioneel


Kenmerke
Geelmielies
Blomperiode
van warm - na kouer dele
70 - 80 dae
Fisiologies ryp
van warm - na kouer dele
130 - 140 dae
Gereed vir kuilvoer 110 - 120 dae
Planthoogte 3 - 3.5 m
Koppe per plant 1.2
Staanvermoë 3
Spruite Minimum
Siekte verdraagsaamheid
Streepsiekte2
Wit en Bruin Roes1.5
Grysblaarvlek2
Fusarium2.5
Diplodia2
Noordelike blaarskroei2
Droogte verdraagsaamheid Goed
Hitte verdraagsaamheid Baie goed
Pitgrootte Groot
Pit vorm Duik
Verdraagsaamheid Medium
Afdroging Stadig
Plantestand/Ha
Droëland (450mm - 750mm)20000 - 30000
Hoë reënval (750mm - 1200mm)30000 - 40000
Bestuiwigs periode 12 - 15 dae
Gebied aanbeveel
Alle gebiede
Lae tot hoë reënval

** Hitte-eenhede, afwykings van normale reënval, plantdatum, streek/gebied mag die bogenoemde inligting beïnvloed.

US Sahara

US Sahara