Tuisblad Kontak Ons Agente Nuusbrief Wettiglik Kultivars Proef Resultate Foto Gallery Bekendstelling
English Version Tuisblad

Nuusbrief

Welkom by die United Seeds Nuusbrief.

Hierdie nuusbrief is geskep om inligting te verskaf, idees vir die voortdurend groeiende onderwerp van hoe om beter basters vir ons kliente te produseer.

Die nuusbrief word maandeliks hersien en voorsien in ‘n vinnige, maklike manier vir u om by te bly en die nuutste inligting te bekom, waneer en waar u dit nodig het. Kliek op enige foto hieronder om ‘n vergroting daarvan te sien.

Dankie vir u besoek en dat u United Seeds se nuusbrief vir u laat werk deur die nuutste uitgawe onder oë te kry. As u ‘n vraag het, kommentaar wil lewer of addisionele inligting oor nuwe basters benodig, kontak gerus een van ons agente, of stuur ‘n epos vir james by james@croppro.co.za


Weeg stroop opbrengs by Hennie van Huysteen. Bethlehem/Lindley pad

Gebruik van ons hommeltuig om proewe en lande te evalueer

Nuwe belowende baster US9612  by Bethlehem

US9614. Wenner van proef by Middelburg 2017

US9610. Presteer baie goed in hierdie area laaste paar jaar

Presteer ook goed in hoër reenval areas. Middelburg2017

 Nuwe geel baster. US9614

Kliek hier vir  Proef Resultate     

Eerste planting in Heilbron van US 9610 en US 9620. Altwee basters het baie goed gedoen in ander areas. Julie 2011

Corrie Scheepers- Vegkop area-Heilbron  (Finale populasie minder as US9610) 4.8 ton/ha

US9610 Corrie Scheepers -Heilbron

Corrie Scheepers Vegkop Heilbron 18000pl/ha. 2.1m rye, 310mm reen. Opbrengs: 5.2 ton/ha

US 9610 Davel-Nelis Erasmus 40000 pl/ha. 80000 koppe/ha.

Wenner, met 7.54 ton/ha.

Wenner in proef:

US 9610 Excelsior Bertus Wessels. Julie 2013.

US 9696R Wonderfontein. Proef: Gerhard Roos 11 Julie 2013.

11.38 ton/ha.

US 9680BR Nuut - Fouriesburg

21 Mei 2018

Terug na bo                         Produksie Streke Produksie Seisoen Kalender 2020-21  

              Nuwe Wit baster US9777-doen goed in alle areas

   Nuwe belowende Wit baster in Delmas proef by Derrick van Staden

 

United Seeds nuwe Logo bekendgestel