Tuisblad Kontak Ons Agente Nuusbrief Wettiglik Kultivars Proef Resultate Foto Gallery Bekendstelling
English Version Tuisblad

Foto Gallery

United Seeds CC het in sy bestaan ‘n trotse en eerbare reputasie in die saadbedryf verwerf. Dit is vir ons ‘n voorreg om van ons mieliebasters aan u te wys in die foto gallery

Ons Foto gallery wys waar ons uitstal en proewe. Kommentaar by die basters gee u meer inligting van die spesifieke baster. U kan ook sien hoe die baster lyk in die verskillede mielie gebiede.


Kliek op eerste foto of foto waarna u wil kyk en gebruik dan links< of regs > pyle om deur fotos te blaai. As u enige inligting verlang of kommentaar wil gee kontak ons asseblief. U kan op die kultivars bladsy kyk vir meer inligting oor elke kultivar.

Produksie Streke Produksie Seisoen Kalender 2020-21